Noun
A street gang in Cape Town.
#Staggie: Rashiet Staggie (63), die berugte voormalige leier van die Hard Livings bende, word vandag begrawe. Hy is verlede week Vrydag voor sy huis hier in London straat, Soutrivier, doodgeskiet. Sy stoet is 5 luukse lykwaens van KZN.@eNuus pic.twitter.com/cRiFsUUQJ2
— NadineTheron (@NadineTheron) December 21, 2019